Mamma jy het ons met liefde gebaar,
Al was dit partydae ook hoe swaar
Dit was doeke en bottels, gebad in n skottel
Maar nooit was dit vir jou n las
Met liefde het jy ons oorweldig
En groot gemaak met geduld en dissipline
Soms geraas en getug as dit nodig was,
Maar dit het ons net verstandiger gemaak
Vir jou was en is ons versorging geen moeite,
En enige iets sal jy vir ons doen
Vir jou sal ons liefhe tot in lengte van dae,
My moeder, my mamma, ons sterk rots van liefde