Ek vertel jou stories wat ek goed ken
Waar ‘n meisie ‘n seun lief he
Maar die seun kyk weg
Hy is lief op iemand anders wat hy nie ken
Wie hy nie verstaan nie
Maar die meisie
Hom ou friend hardloop hy voor weg
Is hy dan nie sekser nie, van liefde nie
Sy wag vir hom by haar voordeur maar die reën hou nie op nie
Haar trane bly val, todat sy verstaan
Liefde maak net seer