Weet jy ek waardeer jou so baie,
Ek probeer my beste om vir ons altwee n baie goeie lewe te gee.
Ek weet ek nie somkere n maklike mens nie, but ek try elke dag vir jou
Ek wil n gesonde verhouding bou sodat daar nie wantroue hoef te wees tussen die twee van ons nie,
en sodat ons n goeie voorbeeld kan beklemtoon vir ons kinders
Ek aanvaar jou met al jou bagassie en ek sien sodoende jy
Liefde is wat ek wil hoor as mense van ons as n paartjie praat
Ek leef vir jou en vir wat ons toekoms kan inhou,
ek is opgewonde daaroor
Soms as ek so na jou staar is dit omdat ek jou waarneem en bewonder of ek jou verdien, maar wanneer jy na my terug kyk en ek sien die glans in jou oë vir my laat dit my tot ruste dat ek jou tenvolle verdien
Jys n goeie mens met n baie mooi hart en ek wil dit en vir jou oppas want dis wuining dat mens dit kry.
En waneer dit ookal voel die vuur brand uit, sal ek myself swaardra aan my liefdes-hout om dit te stook en lewendig te hou.
My hart is vasgevang in jou liefde.
Ek is erg mal oor jou!