Ek bou jou huis in my hart,
in jou heilige tempel,
my hart is jou sambreel,
ek gee jou alles,
ek gee jou my lewe,
jy is my eerste liefde,
jy is my nuwe vrug,
kom ons koer-koer soos duiwe.