Hierdie draaiboek het die tema van ‘n huwelik in moeilikhede as gevolg van gebrek aan kommunikasie en aandag aangespreek, en hoe hulle uiteindelik besluit het om aan hul verhouding te werk en dit te red. Dit beklemtoon die belangrikheid van huweliksterapie en open kommunikasie binne ‘n verhouding.
Die ‘Tweede Kans’ was nie oorspronklik deel van die storie nie, maar hou nogtans verband met die sleutels tot ‘n suksesvolle verhouding.
Alhoewel, dit ‘n werklikheid is in teveel huwelike. Voel ek nogtans verplig om by te voeg dat hierdie storie is totaal fiksie en het geensins verwysing na enige persone of plekke in die werklike lewe nie.
Indien enige iemand hulle self in die storie sien, misgis jy jouself.
.
.
The difference between a screenplay (for stage) and a film script is that the parentheses follows below the characters name (in a film script)