Die lewe is ‘n kort letter word met baie diep betekenis . Some mense sê lewenspad is baie lank waar andsers sin baie kort geknip word. Sommige lewe op die regte manier en ander op die verkeeerde manier, maar wie het ons om mekaar te oordeel?

Vir my is die lewe ‘n lang pad van beproewing en beproewings daar is geen maklike uitweg nie. Jy moet deur die ergste gaan om by die beste uit te kom. Soms raak ons so vasgevang in die swaarkey van die lewe dat ons vergeet daar is ‘n God op wie ons kan staat maak. Deur die donkste dae van oms lewens, moet ons glo in Hom, maar ook nie die goeie tye van die lewe. Die kosbaarste geskenk wat hy vir ons elke dag gee is genade om ‘n beter weergawe van onsself te wees.