Waar is jy want ek mis jou…As ek in n vetrek in stap soek ek jou gesig ooral wa ek gaan en as ek my oe toe maak sien ek jou ..Ek bly jou reuk ruik, jou arms om my voel….
Wie se naam moet ek noem om te weet waar jy is vanaand in wie se arms le jy vanaand..Wie soen jou sagte lippe vanaand vir wie se jy nou jy is lief vir hulle….
Ek mis jou arms om my lyf, mis jou lippe op myne, mis hoe jy vir my se jy is lief vir my..Ek mis jou want al sien ek net jou gesig en praat nie met jou nie maak jy my dag….