‘n Moeder sal altyd lief wees vir haar kinders en sal daar wees vir hulle wanneer hulle raad nodig het of met iemand Wil gesels.

‘n Moeder sal nooit haar kinders ophou lief hĂȘ nie en sal hulle beskerm, waar ook hulle gaan sal sy vir hulle bid sodat hulle veilig sal wees waar hulle hulself bevind in die aande.

‘n Moeder het haar kinders onvoorwaardelike lief en sy weet haar kinders sal nie haar sy verlaat nie, sonder om eers te vra waarheen hulle oppad is nie.

‘n Moeder se liefde is die enigste ding wat haar kinders sal verbind aan haar en ‘n Moeder se liefde is oorgenoeg vir haar kinders en haar liefde is kosbaar en Groot.