Ek ry vandag winkel toe, maar besef toe my kar se flikkerligte werk nie, en ek neem die agterpaaie na die winkel toe.

By die een stopstraat, trek ‘n spietkop my af, en sy klim ewe gewapen uit haar blink kar en sê: Dyou are draaiwing risky ! Dyou not using dyour flickers! Where dyour laaisens? I be wraaiting you R 1500 fine

Ek wys my liksêns en dog toe ek maak grappie toe ek vir haar sê: “ Sorry ma’am but dit is loadshedding, en I cannot use my flickers if the power is off” 

Sy check my liksêns so en gluur na my: “ Ooooh yes, yess, yesssss! Sorry sorry you can go now!”

Jy sien, loadshedding sit die ligte oral af!

Loadshedding kan baie handig wees