Ike Mboneni Muila
blomer
blomer madala
ek is ‘n ou taxin terries
binne in die toene
change deurdlana
op en af
blomer madala
blomer jozi
blomer joburg
jakarumba spy vanity logo
big short kota
four five limited tamtasie
ek ken jou haba witty madala
haba stalavisto
niks ou medulla oblongata
blomer
blomer madala
ek spin in die toene ek nou die dag
jy sal never nie skarf kry nie
check lapha site
calaza madala site
ek vang hulle ek is net dresh
die eeen…, is ‘n ou mdryseni
die laaste een…, is ‘n ou mavuka
jy moet onthou
skyf is ‘n process
where by cigarettes
passes from the owner to the parasite
blomer
blomer madala