Natalie se suste, Nurhan, is sône lus biesag om klaa te maak virrie matriekafskeid. Lyste in narie twie sustes se conversation en thoughts oorie groot dag, en vind yt hoe die die ups en downs van hulle famile relate annie wyer community.
This story is available in English here