’n Pragtige dag - Page 3 “Kyk wat kan ek doen,” sê Nicholas. “Ek wed jou jy kan dit nie doen nie,” sê Jacob. “Hier’s ons piekniekplek,” sê Pa. “Kom ons jaag resies tot by die water!” sê Jacob. < previousintronext >