pic7

Soos hulle loop, het hulle ’n slegte gedagte. “Nee, dit kan nie wees dat ons kos van ’n luis gekry het nie.” Vir eens stem hulle saam dat hul moet teruggaan en op die luis trap.

pic8

Hulle gaan terug na die huis en trap die luis dood.

Vertel ons: Wat jy dink gebeur het met die twee jong seuns.