“Wat de hel issit met jou?” vra ek en draai om in my sitplek. 

Sy trek haar gesig. “Was nie ek nie.”

“Ek hoop jy vrek,” sis ek.