Wees altyd beskeie, terwyl julle mekaar in liefde verdra.
Wees altyd geduldig terwyl julle ’n verhouding bou.
Wees altyd vriendelik terwyl julle mekaar bemin.

Bedek alles, hoop alles terwyl julle daarop le om die eenheid te bou.
En glo alles, terwyl julle mekaar in liefde verdra.

Laat julle liefde voortduur in hoop,
Terwyl julle mekaar vurige lief he en geduldig alles verdra.

Wees die smaak van mekaar oor soveel mooi dinge van liefde, terwyl julle mekaar in liefde verdra.