Wel
Daars nie veel wat ek kan se nie
Behalwe eks rerig jammer oor hoe ek tannie behandel het.
Tannie was soos n kers in die wind
Kort voor lank was daai vlammetjie geblas
En eks jammer omdat ek nie plan gemaak het om tannie die dag wat tannie gesterf het, te kom besoek nie
Dankie dat ek tannie kon ken