Dit is nie maaklik om iemand aan die dood aftestaan nie, veral nie n mama.

Die dood kom soos n dief in die nag, ons weet juis nie wanneer n dief kom steel nie.

Dood val op ore wat nie wil hoor oor hierdie tyding nie.

Die dood maak seer en alhoewel ons dit probeer aanvaar,

Die dood is n nare realitiet wat niemand wil aanvaar nie.

Die dood maak baie seer en ek her daaruit geleer.

Die dood het my geleer om my naste te waardeer.

Die dood was nog nooit n mooi gebaar nie, van dit maak baie seer.

Die dood engel is vir niemand skaam nie, ryk en arm word deur die dood getref.

Mense sĂȘ dit is seer maar ons moet probeer vrede maak met die dood.