Na ek jou veloor het, is dinge nie dieselfde nie. Jy weet nie hoe jy my gebreek het nie en jy gee nie om nie. Laas Saterdag was die beste kuier van ons tyd saam, ons liefde was op sewe vlakke hoër dan bevoor. Mandag sê jy toe dit is verby, ek het daai dag beplan, maar to sê jy ons is verby.

Sonder rede los jy my in stukke en trane. Somer voor jy my gelos het, het jy n nuwe ” Crush ” al gevind.

Elke oggend, elke midag, elke nag is ek in trane. Ek kan nie eet nie, kan nie fokus nie. Als wat ek oor dink eindig met jou. Om jou te sien elke dag en hoe jy aangaan maak my hart seer.

Jy het nuwe liefde gevind, jy spog so oor hom maar jy het nooit met my, ek was ‘n geheim. Ek sien hoe jy hom verneek en hoe disloyal jy is met hom maar jy het hom lief meer as wat jy my gehaad het.

Dit maak my wonder het ek jou so gemaak of was jy lankal so. Ek sal nie weet nie want jy het my nooit gesê hoekom jy my gelos het nie.

Ek sit en dink wat ek gedoen het. Ek blameer my self al weet ek nie vir wat nie.

Ek miss jou, jy was die eerste een wat al in my arms was, eerste een om my lief te he, eerste een wie my soentjies gegee het. Terwyl ek die skryf loop die water uit my oë, my hart sink en my gedagtes is los.

Ek weet een ding, ek sal nooit weer lief kan he nie. Jy was my werêld, my alles en nou is jy veloor.