Lee-Roy en Candice droom daarvan om famous op YouTube te word. Hulle vang mense met pranks en sit die video’s op hul kanaal, Cape Town Pranks. Lee-Roy se nuutste idee is ’n prank wat niemand nog ooit probeer het nie, iets wat hulle beslis die subscribers sal wen wat hul nodig het. Maar die prank is so risky, dit mag dalk net hul lewens kos.
Hierdie storie is hier in Engels beskikbaar