Terwyl Odette die ure aftel na die Nuwe Jaar herleef sy weer haar reis van die huis wat sy verplig was om uit te vlug in Rwanda as ’n veertienjarige meisie. Sy is deur vier lande en het ongelooflike swaarkry oorleef om ’n nuwe land en ’n nuwe lewe te bereik…
This story is also available in English: A Trail of Dust