Ayman, die seun van ’n Ethiopiese winkeleienaar, is opgewonde dat hy uiteindelik in sy pa se winkel kan gaan werk en sakgeld verdien. Hy leer gou dat nie almal in Ekuthuleni van buitelanders hou nie en dat dit gevaarlik kan wees as jy nie die buurt ken nie. Dan ontmoet hy vir Boza, ’n gawe ou wat in Ekuthuleni woon. Sal sy vriendskap met Boza genoeg wees om hom en sy pa teen die vrot appels in die buurt beskerm?
This story is also available in English as: The Shopkeeper’s Son