Sipho en Pumela ken mekaar alreeds sedert hulle kinders was. Pumela het groot planne –en is vasbeslote om dit te laat gebeur. Maar Sipho se verlede hou aan om hom terug te hou. Terwyl die matriek finale eksamens naderkom, glo Pumela in hulle sukses. Sipho maak egter ’n keuse wat alles –insluitend die liefde– op die spel plaas.
This story is available in English: The Dux.