This story is also available in English, Sepedi, Sesotho, Siswati, Tshivenda, IsiNdebele, Tsonga, Tswana, IsiXhosa, and IsiZulu.
Dié storie is met vriendelike vergunning verskaf deur die Nal’ibali Nasionale Lees-vir-Genot Veldtog – wat die potensiaal van kinders deur middel van lees en storievertelling help ontwikkel. Vir meer inligting, wenke oor lees en idees vir stories om met jou kinders of leesklubs te deel, besoek www.nalibali.org, of www.nalibali.mobi, of vind ons op www.facebook.com/nalibaliSA en www.twitter.com/nalibaliSA.