Die bees met Een Horing - Bladsy 1 Sjoe! Daar is ‘n pragtige bees by die huis. Hy het nie ‘n stert nie en het net een horing. Dit lyk so mooi. Hy is vet en het ‘n groot maag. < previousintronext >