Uit het klaargemaak. Hoofstuk 19 was die laaste hoofstuk. Die volgende stories sien op 1 Desember die lig. Dankie vir al die wonderlike opmerkings. Moenie ophou daarmee nie!