Ek tel die pen op, rol dit ‘n paar keer tussen my vingers en draai die skryfkant na my toe.

Ek kyk hoe die ink oor die metaalballetjie aan die punt van die pen bloei.