Nee, vandag sal dit iets anders wees.

My oë dwaal oor die lessenaar met sy uitgekerfde graffiti en gaan rus op my pen.