Woede broei binne my toe ek omdraai. Die beeld van ‘n silwer meslem blits deur my gedagtes. Maar iets keer my.

Die Emo-girl se donker oë in myne. Vasgestrengel in stilte som ons mekaar op.