38 In die klas blaai ek rusteloos deur die English made easy-handboek. Hoe lank voor pouse? Ek draai die selfoon se gesig na my toe. ‘n Veraf pyn in my arm herinner my aan gister. < previousintronext >