Daar – presies wat die Emo girl gesê het. Miskien het ons iets in gemeen.

Nee, ek is ook nie soos sy nie.

“Ek wil jou iets wys,” sê sy, terwyl sy agter my aanslenter.

“Ek stel nie belang nie,” kap ek en loop vinniger.