“En jy, Emo girl?”

“Ek’s nie bang vir die lewe nie. Ek haat dit net. Dis al.”

Ek wil vir haar sĂȘ ek haat dit ook, maar netnou dink sy ons het iets in gemeen. Ek is nie soos enige van die kinders in die skool nie. Ek haat hulle partytjies, hul voortdurende breindood chatter. Ek haat hulle. En ek haat die lewe.