“Jouself weer gesny?”

Ek gaan staan. “Wil jy hê ek moet jóú eerder sny?”

“Jy sal nie. Ek ken jou soort. Bang vir die lewe.”