Ek stel die musiek harder. Die honger in my word heftiger. My vingers bewe, stuur golwende sidderings deur my lyf.

Kry die lem!

Kerf jou vel oop.

Bloei.