Ek is anders. Ek sien die wêreld anders as ander mense. 

 Ek glo nie aan die goed waaraan hulle glo nie. Ek voel nie die goed wat hulle voel nie.