Asemloos. My oë vasgenael op die bladsy. Ek verbeel my ek sien ‘n druppel bloed uit die boek sypel en afloop oor die gedrukte bladsy.

Fire burn, and cauldron bubble.