Toe begin ek in my handboek krabbel. 

Double double, toil and trouble. 

Ek omkring die woorde in die boek, die dun lyne verdik met elke sirkelgang van my hand. Geleidelik skuur die papier dunner en syfer die ink dieper die dorstige vesels binne.