Vandat ek kan onthou is dit al daar: die donker pyn, broeiend net onder my vel.

My driftige doringnes, my beste buddy. Die enigste ding waarop ek kan reken om altyd daar te wees.