Di ou was okiz gewees ma daai emo girl het my die rillings gegee ma no matter what i lile it
Darkangle ·
5 years ago
great!k likit ds in my are k kn dt vul..k ht dt ok gdun n dt ht.my lat ophu mt dt ds gevul vn lewe n dood k weet dt
GERHARDUS.... ·
10 years ago
Dit was okei, dit is goed in die sin dat die skrywer duidelik n boodskap wil uitbeeld van diegene wat seer het en hul enigste verligting is om hul te sny. Almal het seer in hule, maar almal het soortvan hul eie verslaafde middel hoe hul ontslae raak van hul pyn. Dit was okei, want ek sou meer wil weet wat tsn die twee snyers gebeur ht.
::::MiSs+(*)+InDePeNdEnT:::: ·
11 years ago
Great stuff. If u dnt like it. Go 2 hell. Ths truely opened my eyes. Nw i understnd the emo crew more. Thumps up 2 the writer
Elle ·
12 years ago
Pragtig!
moondrops ·
12 years ago
It was fine
(*)mizz+mindless+behaviour(*)m ·
12 years ago
Dt ht gerock
#0000ff...liL+mIsZ+bEhAvE...! ·
13 years ago
Wow dat was fantastic iam flng da sam way i cut ma self severl tyms nd got piercngs alova nd only wer blck 4rm storm
POISON+APPLE ·
13 years ago
Ongelukkig kan jy hulle nie keer om te sny ni. :( dis soos n dwelm vir hulle, mar ja neh
(x)Jay(x) ·
13 years ago
Di beste medikasie vir n hart seer iz om j self mt n skerp v6r werp te sny , x ht dt al self gedoen en doen dt nou ng .di iz vir di emo girls call me bro u now it
ED+HARDY ·
13 years ago
Finally! Alida x stem saam mt jo.di storie is k@k vervelig as x dt nu so mut stel. n mense wt hule slf sny dar is ane ways om te cope nu mut hule,hule slf nog vrdr opmrs ai,ai
Tammy ·
13 years ago
Ai nee,man di was nu n deurmekaar storie gewees,hukm ht hule ni mekaar gesteek ni
Tammy ·
13 years ago
Ek vang di nimand vestan my en eks bly om t wet eksi di enigste 1 ni cliche, ma ds depro en lat ju nt ng meer depro voel, en dai emo love dng ani einde s rerg voorspelbaar. Ma what the heck, emo kindrs, gn bos
…@N!EL ·
13 years ago
Kan imand my se wat EMO is
:P+STUBBORN(H)BIATCH:P ·
13 years ago
Dis n goeie stori. mar mense j mut pwmdt ni jw self sy ni. en di enigste 1 wat j kan vertrou is GOD
:)TH3+J6K3R:) ·
13 years ago
Dis goed dat stories soos die vertel word, ons word te min onder ander se aandag gebring. Ek kan identifiseer met Emo-girl en met di hoofkarakter se gevoelens. Die storie was werklik n pynstiller vir my en my beste vrienddin. Danki
CLEOPATRA ·
13 years ago
Ai fooitog! Man! Arme kind! Ma dit was a fantastieke storie uitie boonste rak! Dits nt baie hartseer! Dit wys a mens nt wat di kinders deur gaan wat hule ouerz doen dan lei hule daonder!
Sexybouda ·
13 years ago
Dt was rerig i awesome story, en as j ni hou vn emo gud ni muni di story lees ni, di title se alles!
Miss(H)pretty ·
13 years ago
Die sny op jo arms vat di seer in jo hart weg,sommige ftup mense dnk noit daran ni hul dnk jys weird ma dt isi so ni!STERKTE vi amal wt sny ek ht dt ook gdun mwahzzz!!!!
Jp's+gf ·
13 years ago
Natasha,ek feel vjo...As j ni kan relate na di st0rie ni of j vind f0ut met it ,m0eni c0ment ni..Da is mense wt vstaan wa o hierdi diep verhaal gan,n x dankbaar v hierdi verhaal want finaly prt iemand namens onz wt agte onz w0nde kruip,wati weet h0e om ontslae te rk vani seeri..Mense is geneig om te se "prt da o" ,ma disi su maklik om enig1 te vrtr0u ni...A gr0ot dank an di skrywer
[misS:PTemPtinG] ·
13 years ago
Ekt hierdie st0rie bje gniet,bietjie k0rt ma 0rait...anyway dis gud 0m t weet jysi aleen wt deur s0 iets gani...
(x)ÃLtïMâTë+ÃÃGÃL(x) + ·
13 years ago
Ek het di storie gelove kon met di karakter assosieer het ok my self gesny op skool weens al die druk maar het dit oorkom in di here hy is al een wat jo kan help om op te hou hy vat jo pyn en verwerping weg
Bradboy ·
13 years ago
Op i stadiom so gevoel.. nou ni iets so erg angevang.. Ma nou voel eka vantasties- als net tedanke an die teenoorgestelde sex..!
!..H2..! ·
13 years ago
Boeiend propvol emosies dit voel goed om te weet daar word geskryf oor mense soos ek
Spongebob ·
13 years ago
Woorde is min- mense wat tekere gaan en negatief is rondom hierdie storie verstaan nie die dieper seer agter elke woord nie.. 'die ink bloei uit die pen'.... dit is donker.. maar dit verstaan die seer wat so baie onbewustelik elke liewe dag moet face. briljant.
*JãÅÃ* ·
13 years ago
Yoh,hoekm is die hoofstuke su kort:?...ma kyk vir EMO GIRL8o
(F)BaBy+DaViS(F) ·
13 years ago
Finaly!!!!...'n emo-storie wat NIE 'n verspoting is nie..dit was awsome!
#LeA'ndRe' ·
13 years ago
ht dt regtig ni gelees ni wens ek ht want dit lyk intresant
The+Real+TESTEMENT ·
13 years ago
as julle dink die storie was n mors van tyd, hoekom het julle hom ooit gelees?? ek was letterlik deur presies die selfde pyn en is nou nog, as ek na my sny merke kyk word ek sommer ys koud! ek wens dit die pyn wil weg gaan, en ek is bly om te hoor ek is nie die enigste 1 wat al daar deur is nie.. =<
Natasha.. ·
13 years ago
Dt was nogal n depro storie ma ht darem n nice einde
Beastboy ·
13 years ago
Dit was freaky sh*t!
#*[aBBi]*# ·
13 years ago
Dit is nogal hoe baie tieners voel. Ek het self deur daardie fase gegaan maar is nu al so 5 maande skoon. Die letsels herinner my net aan daardie tyd en daar was al baie tye wat ek net weer wou begin. Awesome stori
*Â…@rS«* ·
13 years ago
Dit ws interesant. . . Maar di laaste 3 hoofstuke ws so oninteresant
*…@C~CH@RM"* ·
13 years ago
praat van god wat die oplossing vir die probleem is!only god can take your pain away and turn your life around!
¤:-)mOrE+tHaN+cOnQuErOrS:-)¤ ·
13 years ago
Goor, miskien. Ja. Maar is dit nie die hele punt nie? Dit shock mens, want dit gebeur geniune en om te shut up help niemand nie. Dis die wereld hierdie. Wake up and smell the roses. Great storie, Fanie!
jik ·
13 years ago
Dis nou n patetiese depressing storie!! jinne wie skryf sulke goed??
Alida ·
13 years ago
I love how the emo girl ends this story it jst shocked da peanuts out of me becors i kinda expctd it to hapen
(x)LiL+MrZ.biTchY;) ·
13 years ago
Ths story is a good,u can tl it without reading it but just looking at th pics.th chapters are nice shorten 2 understand th story.its lyk a real story.its fantastic.
Ovi ·
13 years ago
Uitgerek!:zweti wt di d0el agtr dt isi..
MS.iCANDi ·
13 years ago
Ek voel elke dag so...dt was n goeie stori.ni almal wet altyd van andr se seer en pyn in hule lewe .. Hule se dont judge a book by its cover ..dt maki sak hoe erg mens hule sny of so ni dt kan dalk n wndrlike mensie bine wes.ma gr8 stori tanx
/-\|\|Gâ¬|_+â¬Â¥â¬$ ·
13 years ago
Wow... Ds al wat ek kan se... My gedagte was vasgekluister in di verhaal wou altyd net weet: wat gan volgende gebeur.... Fabulous storie!
Miss+charlie ·
13 years ago
Dis vervelig en uitgerek ht my :egemaak
Sharky ·
13 years ago
Dit was baie weird n onodig so ytgerek bt i kinda liked it mwa
(*)Lady+M+(*) ·
13 years ago
Dt was n bje goeie stori ek voel ampe altyd so veral by di skol dt was nt n amazing stori en dt rak my
Talitzzz... ·
13 years ago
Ag nee waar kom die selfmoord in.... boring
DARK+RIVAL ·
13 years ago
Was i bja weird st0rie, biq deurmekar n confusing, ni heltemal m smak ni, mar ngal i nyc einde
*…@Â¥B|TCH* ·
13 years ago
Ek is geskok hoor hoe die storie eindig.Ek is mal daaroor
Erney ·
13 years ago
Almal gan deur so donker diep tyd in hul lewe ma ek dinki dis d manier hoe dt hanteer mut word nie...
(H)Pâ¬Nâ¬Â£OPE(H) ·
13 years ago
wow ths is 1 dpressing st0ry that bl0omz beautifuli in itz own weird way...abso lovit
${(*)}:)*..»I.A.B«..*:){(*)} ·
13 years ago
Wow dis 'n goeie storie. Bietjie disturbing ma baie goed.
~*CoRiNnEtjiedienx!*~ ·
13 years ago
*Bankies* ek ht di stori gelove amal hat di lewe ens op n tyd en almal ht a ane why om di pyn yt te lat mar dt was cute dt rock mwa
;):Daffue:B-) ·
13 years ago
Dis mooi ma te self bewus kon eerder as n gedig dien
HUMBLE+Be ·
13 years ago
loved it!
Stef ·
13 years ago
Di stori was klemend,dt ht tot by n veelsydige punt gwerk,wt wonderlik is,dt was bja diep en donker,almal gaan maar deur so n fase,ma di stori mak dit opvoedkundig dat dit bewys mens is ni aleen ni,so moeni iets erger aanvang ni.
$?J!Î X!?$ ·
13 years ago
I love this st0ry... Sometimes i feel like that, all al0ne
:P+LOLLA+:P ·
13 years ago
Ek het d storie gehaat,dit was net te morbied en swartgallig.
Lala ·
13 years ago
I totaly loved the story. Ths the way i sumtimes feel abt life nd schl