Haiii norrr buku leyi yi lehe ngopfu tjhooo ngaku hi ya apartheid na vona vanu vo vulavula lawani va vulavula xibunu aiii mina a ni nga swi koti ku swi hlaya leswi tjhooo xibunu xa bora shemmm ni tsakile kuri ni hetile hi xikolo an ni ngehe phindi ni hlaya tyaka leri
Muchangana ·
3 years ago
N baie goeie storie soek meer
Tweety+7 ·
12 years ago
Fanie jys vervelig..8|..nee wat jy vat n vet kans mate! 8|...da het die ou nog n spel fout oOK gemaak ! 8|
HBK ·
12 years ago
Het probeer om dit te lees, maar geen mens kan so lees nie. Waarom kan die hele storie nie op een bladsy wees nie? Nee wat, ek gaan koop eerder n boek.
lulutjie ·
13 years ago
Dt ws n leke storie gewees di..mar nt n bietjie confusing....o ja,ampr vigeet x Migo hieso isi mxit cntct wt j soek..
Tammy ·
13 years ago
Ni my smaak ni, ma wat is dit met almal wat se dis siek, dis nou nie n kleuterskoolstorie nie maar hoe sal jy voel as jy so voel en almal se jys siek, dit kan nie lekker wees nie, en as jy engels of zulu is hoekom lees jy ooit die afrikaanse stories? Nie sleg geskryf nie, goeie atmosfeer vir die genre geskep
…@N!EL ·
13 years ago
Dt was kwl maar wanneer kom die volgende afrikanse storie yt...
$`*..MELISSA..*`$ ·
13 years ago
Omgosh wot a stupid screw up story gt a lyf plz
Emo+chick ·
13 years ago
Dit was orait
Bradboy ·
13 years ago
Dt is ni rgtg my scene ni
2+cute+2be+nasty ·
13 years ago
Ds itz anez mense jle mud ophu kla darz mense wt reg oner oz neus is wt so depresd is lo0k at the stori behind the stori
<(H)Gu¡LtÂ¥+G¡rL(H)> ·
13 years ago
grow up ppl dis iz painkiller bt its writn in afrikaans
Lil-PRO ·
13 years ago
Verskillende skrywers het verskillende maniere vir hulle werk.. Fanie Viljoen se werk is 'n bietjie vervelig en dit maak 'n mens ongeluk .. En die hoofstukke is te k0rt..
*…@bEeLaH..* ·
13 years ago
Way to depro for my laikng!
~*~(F)DD(F)~*~ ·
13 years ago
Ngoba besingeke nje singabhalwa nge afrikaans. Ay suka man!!!!
...mhm... ·
13 years ago
If its going 2 be lyk ths tht means we cn wrt our zulu or afrikaans thts nt communication its stupid ths thng of yrs dam!!!
mr+100% ·
13 years ago
Lees die storie as 'n grafiese verhaal (of comic strip). Dit is gepubliseer as bladsye in 'n boek, en nie as hoofstukke nie - dis hoekom dit so kort is.
As jy die volledige illustrasies wil sien, soek vir die Pynstiller-groep op Facebook. Lees meer oor ander mense wat ook 'n probleem het met selfskending, en hoe hulle dit hanteer het.
Pynstiller se kortverhaal-weergawe verskyn in die boek "Skree" van Lapa-uitgwers.
painkiller ·
13 years ago
Ag julle moun almal ma het julle al gedink dat daar dalk sulke mense onder ons bly en ons sien hulle ni raak ni en help ook ni skaam julle muti net dink aan jou self ni danki yoza
HUMBLE+Be ·
13 years ago
Dit was seke di verveligste, oninteresantste gemors wat ek in 'n lang tyd gelees het. Iemand ht clearly sielkundige hulp nodg. Di storie is siek
(x)Mi$$;)BeE(H) ·
13 years ago
Di storie was nix nyc ni. da is baie ane stories wat seka gplaas kan word het ons almal nu solank gwag vi so slegte storie joh yoza cumon;-)
*rOsEbUd* ·
13 years ago
Da point is we cnt hav 2 b0rng st0riez dat r da sam bt dfrent in language anada 1 culd hav replacd ths borng thng it jst sucks!
:…@iler+Tr@sh:P ·
13 years ago
Cindy wot d0 u mayb thnk dat der arnt any afr ppl dat actualy wana read afr storiez or wot
$`*..MELISSA..*`$ ·
13 years ago
I dnt gt ths we read da stupid st0ry in englsh nw shuld da b anada 1 in afrikaans. Pls rem0ve ths st0ry its jst b0ring hai m sure da m0re intrestng stories 0ut da who dserv 2 gt publishd nt ths junk.
:…@iler+Tr@sh:P ·
13 years ago
No comment
Brandy ·
13 years ago
Di st0ri was n0galsi so lekkr sos di ane 1 ni...en dit was m0st k0rt