Selfmoord is nooit die ytweg
Maar se dit viri man wati n ane opsie sien behalwe
Die einste ytleg…

Al wat jy sien isi smile op sy gesig
Maar wat jy nie dalk sieni is die wroegeling
Waarmee hy met swig…

Op ‘n tyd was hy ‘n vriend, ma deesdae is hy
Manet iemand wat jy langs die pad sien en
Met n groet bedien…

Hy lag elke dag met jou
Maar wat jy dalk nie raak sien
Is die probleme wat hom vas klou, vas hou
Nou dink hy aan dade wat sal maak dat sy familie ewe skielik rou…

Vir jou is die tou is speel ding
Maar viri een langs aan jou is dit dalk die ienigste ytweg
Vir hom om sy lewe na n einde toe te bring!