Swart Smart Besmet met smart Bebloed met nostalgie, Staan ek voor jou, oseaan. ‘n swart koue aand, Ek gee myself oor Aan die wete, dat die eindoel, Was nooit vir my bedoel. < previousnext > People who enjoyed this, also enjoyed: Phaphama Siyabonga kudla Lockdown Your Deep Blue Eyes Ngavhe lufu ri tshi tou nanga