my lewe draai
om die wêreld
my wêreld is vol
van alle dramas & leuens
my lewe is vol van plesier
maar covid-19 maak dit suur
my lewe draai om die wêreld
nie die wêreld rondom my nie