my ouma is my hero
sy sal my altyd beskerm

sy kyk af na my uit die hemel
ek wonder, is sy ’n engel?

ek wens die hemel het ’n kuierplek,
sodat ek vir haar kan sê hoe baie ek verlang

maar minstens weet ek
sy is veilig,
in die arms van ons Vader
weg van al die pyn, kommer en klae