Jys my ster wat altyd helder skyn
jys my kompas,rigtingwyser
jys my grapjas,hanswors
jys my liefde…

die een waarvoor ek geskape was
my ander,beter helfte
my engel,my lief,my alles
en ek lief jou altyd