Ek wens vroumense wil ‘n slag verstaan
Dat nie elke man is agter jou liggaam nie
Ek wens julle vroumense wil net verstaan
Almal die mans soek nie altyd net ’n nice time
Somige van ons ouens soek ‘n life time

Ek weet jy het al ‘n paar ouens
Wat jou vir ‘n gek gevat het
Gloe my daar is ouens soos ek wat jou altyd sal respek
En vir ewig en altyd sal lief het.