Ondergronds het jy geskuil
Jou lewe het jy daarvoor verruil
En Robbeneiland omring met see
Jou lewe was amper daarmee

Vir jou volk en land het jy geveg
Telkemale gebots met die gereg
Vandag ‘n legend onder die volk
Al lyk dit plek-plek bewolk

Jy was ontslaan tog so oud
En steeds was jy vir jare getroud
Winnie, die liefde van jou lewe
Sal jy nooit vergewe.