Ek is teleurgestel in my optrede,
want jy is nie tevrede nie, my hartlam.
As ek dink aan jou seer,
brand my hart nog veel meer.

Ek wou jou net sien glimlag,
want jy het ’n teer plek in my hart.
As ek aan jou dink
glimlag my hart altyd.

As my hart vinnig klop
is dit ’n teken dat ek aan jou dink.
Jy is baie besonders
en altyd in my gedagtes, my dierbare.

My beminde, my hart oortuig
my gedagtes, jy is die beste.
Die stryd tussen my denke en my hart
raak hewig as ek jou teleurgestel het.

Daarom kom ek salig en nederig
met die optog tussen my gedagte en my hart
om ’n duisend maal jammer te sê.