I speak Afrikaans and I’m a proud coloured. I love my accent when I speak. I love learning big words like verantwoordelikheid, gemeenskap, pragtig ens. Many people think Afrikaans is pointless but it’s not true. My language has an impact on people. I’m proud to speak Afrikaans.

Afrikaans is my mother tongue. I also grew up talking Xhosa and English. My taal vertel ‘n storie oor wie ek is en waarvandaan ek kom. Wk hou can Afrikaans praat want dit is ‘n lekker taal. Ek voel soos ‘n prinses wanneer ek Afrikaans praat. Afrikaans word deur al my familie gepraat en ek doen baie goed in Afrikaands my Taal!!!

My taal is soveel meer as net woorde. Dit is die uitvloeisel van wie ek is, waarvandaan ek kom en waarheen ek gaan. My taal is deel van by bestaan. My taal is ‘n lappies kombers van Diverstiteit. En ek is trots om te sê ek praat Afrikaans.