Al wat Sipho wil hê is om by sy nuwe skool in te pas. Tot nou toe is sy enigste vriendin Gloria, die dogter van Agnes, een van die skool se skoonmaaksters. As sommige van die Graad- 11 seuns vir Sipho vriendskap beloof, spring hy om deel te word van hulle ‘koel’ groep. Beide Gloria en Agnes waarsku hom teen die seuns en sê dat hulle gevaarlik is. Maar Sipho steur hom nie daaraan nie…
***
This story is also available in English: The Cleaner
This is the twelfth story in FunDza’s ‘Rights’ series. Click here to see the other stories in this special series. Find out more about the right to human dignity with this handbook.